Quantcast
Channel: Nuus » Natuurwetenskappe
Browsing all 30 articles
Browse latest View live

Biochemie Forum: MSc Verdediging (14 Februarie)

Biochemie Forum: MSc Verdediging 1: Student: Craig Adriaanse Titel: “An investigation into the multimeric complex formation of Cytochrome” Studieleier: Prof P Swart 2: Student: Wiets Roos Titel: “An...

View Article



Nadoktorale navorsingsgenoot: Departement Chemie en Polimeerwetenskap

Die Departement Chemie en Polimeerwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch het ‘n posisie oop vir nadoktorale navorsingsgenoot.  Navorsingsveld: Vastetoestand supramolekulêre chemie – ontwerp,...

View Article

Insiggewende verslag oor nuwe samelewingsuitdagings uitgereik

Die Sentrum vir Indringerbiologie se direkteur, prof David Richardson, is een van ’n span internasionale outeurs wat bygedra het tot ’n 750 bladsye lange verslag van die Europese Omgewingsagentskap oor...

View Article

Openbare NITheP-praatjie oor Kwantumtegnologie vir ’n wêreld vol netwerke: 8...

Die voorsitter van die internasionale Instituut vir Fisika (IOP), prof sir Peter Knight, sal op 8 Maart 2013 om 18:00 ’n openbare praatjie getiteld Kwantumtegnologie vir ’n wêreld vol netwerke lewer....

View Article

STIAS-lesing: Prof Harald zur Hausen (12 Maart)

U word hiermee vriendelik uitgenooi na die tweede openbare STIAS-lesing van 2013. Die geleentheid bied aan US-navorsers en studente, sowel as belangstellendes vanuit die publiek, die kans om meer te...

View Article


Maties stap vir elkeen se reg op skoon water

Matie-studente en -personeel gaan op Dinsdag 19 Maart die daad by die woord voeg en saam stap as deel van ’n wêreldwye poging om mense bewus te maak van mense se reg op skoon water. Die Verenigde...

View Article

Student se joghurtbakkie internasionaal erken

Die vindingryke ontwerp van ‘n opvoubare plastiekkoppie vir die aanmaak van kits-joghurt het aan Matie Voedselwetenskap-student Sarah Erasmus ‘n plek onder die beste 13 inskrywings by vanjaar se...

View Article

Maties stap vir elkeen se reg op skoon water

Studente en personeel van die Universiteit Stellenbosch (US) voeg op Dinsdag 19 Maart die daad by die woord  en neem deel aan ʼn wêreldwye staptog  om mense bewus te maak van mense se reg op skoon...

View Article


US-wiskundige se foto haal kortlys vir die Wêreldfotografie-toekennings

‘n Wiskundige van die Universiteit Stellenbosch (US) se panoramiese en surrealistiese foto van koorsbome en die Melkweg het die kortlys gehaal in die oop kategorie van die Wêreldfotografie-toekennings....

View Article


Stellenbosch Forum-lesing: Prof Robert de Meijer (20 Maart)

U word hiermee vriendelik uitgenooi na die tweede Stellenbosch Forum-lesing van die jaar. Die Stellenbosch Forum-lesingreeks het sy ontstaan gehad in 1990 en bied sedertdien aan personeel en studente...

View Article

Wêreld se voorste biobrandstofkenners vergader in Suid-Afrika

Van die wêreld se voorste kenners op die gebied van biobrandstof, insluitend tweede- en derdegenerasie biobrandstoftegnologieë, vergader van 25 tot 27 Maart in Suid-Afrika vir die 20ste Internasionale...

View Article

Rekordgetal nagraadse studente vir US se Fakulteit Natuurwetenskappe

Met onderwerpe wat strek van ’n nuwe hipotese om die vorming van die aardkors te verduidelik tot ’n innoverende proses om suiwer goud uit industriële prosesse te ontgin, kan die Universiteit...

View Article

US stap saam met die res van die wêreld vir elkeen se reg op veilige water

Die Universiteit Stellenbosch (US) het hierdie week saam met miljoene mense van Afrika en die res van die wêreld gestap om mense bewus te maak van almal se reg op veilige water (video). Die staptog is...

View Article


Nadoktorale Navorsingsposisie: Bioinformatika

Nadoktorale Navorsingsposisie Die DNS volgorde bepalingseenheid van die Sentrale Analitiese Fasiliteite (SAF) soek n Nadoktorale Navorsingsgenoot om deel te word van die nuwe generasie DNS...

View Article

Ontwikkeling van bioenergie moet sinoniem wees met voedselsekerheid en...

Terwyl NEPAD se bioenergie-beleid afgestem is op die toenemende gebruik van hernubare-energie en die ontwikkeling van mega energie-infrastruktuur vir die Afrika vasteland, kan die kontinent nie modelle...

View Article


Biochemie-forum: Verloor koolhidrate en kalorieë by hoë temperature (28 Maart)

Biochemie-forum Spreker: Prof Jacky Snoep Titel: “Verloor koolhidrate en kalorieë by hoë temperature” Datum: Donderdag 28 Maart 2013 Tyd: 13:00 Plek: Biochemie Seminaarkamer A111, JC Smutsgebou ,...

View Article

Biobrandstof-tegnologie gereed vir grootskaalse produksie van etanol

Amerika is gereed om tweede-generasie biobrandstoftegnologie, soos dié vir die produksie van sellulose-etanol, aan die mark beskikbaar te stel vir kommersiële produksie op groot skaal, het dr Jim...

View Article


‘Laat die wêreldkollig op jou kreatiwiteit skyn’

Stellenbosch gaan as amptelike vennoot volgende jaar deel wees van die vieringe rondom Kaapstad as Wêreldontwerphoofstad (Cape Town World Design Capital 2014), en die uitnodiging om voorstelle vir...

View Article

Hoe DNS-analises kan verklap wat in jou vleis is

Om al die spesies wat in jou stuk droëwors of hamburgervleiskoekie voorkom te identifiseer, verg meer as net die uitmekaartrek daarvan en om dit dan onder ’n mikroskoop te ondersoek. Die navorsers aan...

View Article

Gemeenskapspers en wetenskaplikes span saam in kwessies oor water en...

Gemeenskapskoerante in die Wes-Kaap gaan kragte saamspan met wetenskaplikes oor maniere om die publiek beter in te lig oor kwessies soos hernubare energie en Suid-Afrika se waterprobleme. Die...

View Article
Browsing all 30 articles
Browse latest View live